Johnell van Vollenhoven Profile Banner
Johnell van Vollenhoven Profile
Johnell van Vollenhoven

@johnellVV

Followers
5,583
Following
454
Media
3,058
Statuses
21,953

🌻💛😃As jy lief is vir die lewe, is die lewe lief vir jou😃💛🌻 | Mediabeampte & Navorser @solidariteit 🧡 | Onderwys | (Views are my own) No DMs

Pretoria, South Africa
Joined November 2012
Don't wanna be here? Send us removal request.
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
2 years ago
“Wat doen jy vir ‘n lewe?” “Ek maak ‘n verskil!” 🧡
Tweet media one
15
20
199
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
13 minutes ago
Oe! 😳😜🍾🥂
Tweet media one
0
0
6
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
3 hours ago
Ek weet nie of ek met jou sou wou gepraat het nie. Ek wil net vir ‘n rukkie wees; verlore in vir die wêreld rondom my. Miskien sou ek meer voel soos praat en luister na die eerste glas wyn.
1
0
8
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
13 hours ago
Dit is waarvoor ons elke dag veg. En dit is nie ‘n kwessie van toelaat nie. Die regering het na regte eintlik nie ‘n sê oor die onderrigtaal van ‘n skool nie …
@PaulBezuidenho5
Paul Bezuidenhout
14 hours ago
@johnellVV @Curamus13 @maroelamedia Dit is weens die feit dat afrikaanse skole se standaarde hoër is as die ander, dat hulle so goed vaar in die finale landwye eksamen. Ek wens net dat afrikaanse skole deur die regering toegelaat gaan word om in die toekoms in hulle eie taal onderrig te bly onvang!
3
1
11
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
14 hours ago
Ek sou nie weer saam met jou gin gedrink het nie. Dis nie so lekker nie. Ek sou eerder aan ‘n goeie rooiwyn teug en dalk later oorgeskakel na whiskey. My voete sou ek op die baksteenmuurtjie van die vuurmaakplek laat rus terwyl my agterstewe gesellig in die kampstoel weg sink.
3
1
33
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
14 hours ago
RT @Tyronbarnard : 💛
Tweet media one
0
16
0
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
15 hours ago
Celebrations 🥂🍾
Tweet media one
0
0
31
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
19 hours ago
So cute!!!
@buitengebieden_
Buitengebieden
a day ago
😅
Tweet media one
0
0
7
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
23 hours ago
RT @Sarinatjie : My Oupa het altyd gesê, “wees dankbaar vir ‘n goeie nagrus, want ‘n goeie nagrus is nie vanselfsprekend nie”. 🌛
0
8
0
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
a day ago
Toe was jy net ‘n afdraaipad …
6
0
20
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
a day ago
RT @SolidariDirk : Lekker! Jongmense sluit in groot getalle by Solidariteit aan. Hulle is hier om te bly en te bou. Hier gebeur dinge. https…
0
22
0
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
a day ago
RT @SolidariDirk : Matrieks, julle is ysters!
0
2
0
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
a day ago
Ek en die 1400 het mekaar gevind ❤️ #wareliefde
Tweet media one
18
1
169
@johnellVV
Johnell van Vollenhoven
2 days ago
RT @topsyturvy777 : Little hyena cub soundly asleep safe in the knowledge that the pack has his back and will warn him in time of danger. He…
0
2
0